Sho, dis ‘n rukkie terug wat ek laas hier was om my thoughts op ‘n website te spill!
So die laaste paar maande was redelik hectic. Ek het hierdie groot kontrak gekry by ‘n groot company wat uit meer as 140 takke bestaan. Na meer as 6 maande het ek nog nie eers by 20 van al daai takke uitgekom nie.
Die geld is goed, baie goed. Ek was nog altyd deur geld gedryf en die geld word waardeer!
Maar die laaste ruk begin ek besef dat geld niks beter maak nie. Dit kan ook nie die dinge koop wat mens regtig soek nie.





0 Responses to “Let’s get a few things straight!!”