Ja…

Hoe beskryf mens jouself behalwe om ‘n groot bespotting van jouself te maak? Ek dink nie daar is een spesifieke ding van my wat uit staan nie. Ek is ‘n dood gewone mens wat vrek oor mense! Ek is ‘n baie Family type of guy, maar soms moet mens die wat mens lief het ‘n soentjie gee en vir eers totsiens sê.

Ek wil Films maak en werk om dit te realiseer. Ek weet dit gaan nie maklik wees nie, maar om op te hou is moeiliker. Ek kan nie dink hoe dit moet voel om 80 te wees, skelmpies poepies te los en te dink ek het dit nie reg gekry nie. Nee ou seun, as julle wil kan ek julle T shirts sign want dit gaan baie werd wees eendag op Ebay!!

ok hoor…


0 Responses to “About”



  1. Lewer Kommentaar

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s




 

Junie 2012
M T W T F S S
« May    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  

Flickr Photos

011

008

006

007

005

More Photos

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.