Kyk ek het mos nou al lankal so sagte gevoel iewers in my maag dat die land besig is om sy gat te sien. Kyk moet my nie verkeerd verstaan nie, ek is liewer vir die land as enige iets. Dis net die toestand wat maak dat ek nie my sit kan kry nie. Ek is nie een wat my tyd mors met rasisme nie. Kyk ons is almal skuldig om so nou en dan ‘n ander ras te die skuld te gee vir al ons probleme.

Ja dit is waar dat wit mense nou in die selfde posisie is wat die “Previously Disadvantage” mense was 15 jaar terug. Maar nou ja, ons is nou hier.

Ek luister vanaand na Johannes Kerkorrel se Hillbrow. Dit is sad om te dink, dat die plek waar ons ouers gekuier het, nou die gevaarlikste plek in SA is. Wat my nog meer ongelukkig maak is die feit dat dit nie Suid Afrikaners is wat daar leef nie maar onwettige buitelanders. Nou sien dit is wel een ding wat my hoogs deduiwel in maak.

Miskien moet ons maar maak soos Johannes vir ons sê.

Ons sit in die son en drink wyn, ons survive met ‘n helse lot pyn in hierdie land. Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef, op die een wat kry wat hy vra.

Gee jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate vir Hillbrow!!


0 Responses to “My Gevoel oor SA”



  1. Lewer Kommentaar

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s




 

Junie 2012
M T W T F S S
« May    
 123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930  

Flickr Photos

011

008

006

007

005

More Photos

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.